Ek is BB, die Miniatuur Schnauzertjie

Hierdie plasing vorm deel van die volgende bloguitdaging: “Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit ‘n TV aan en kyk ‘n storie. En dink selfs oumas … Lees voort Ek is BB, die Miniatuur Schnauzertjie

Kinderverhale deur die Goue Vroue

Die Goue Vroue het so pas die uitdaging aanvaar om emmerskoplysies met mekaar te deel. En mekaar te help om dit uit te leef. Dit was een heerlike vervolgverhaal van lag en avontuur en selfs so bietjie uit gemaksones druk. Myne altans, ek het in Eleon Musk se vuurpyl om die aarde gesweef. Ons sit … Lees voort Kinderverhale deur die Goue Vroue