Bushboy deel vandag foto’s van die jakarandas in sy stad in Australië. En ek gesels saam en sê dat ek tans in ‘n stad in Suid-Afrika bly wat bekend is as die Jakarandastad.
Lees voort “My Jakaranda wat ek nie kon saamvat nie”Etiket: jakaranda
Sonsondergang oor die stad
Die foto het ek die naweek geneem. Om my te herinner aan sonsondergange by ons huis in die stad.
Lees voort “Sonsondergang oor die stad”