Ek het die afgelope ruk lus om besig te wees. maar kreatief besig. Dis breiwerk, hekelwerk, naaldwerk. Ek wil ook tat, maar dit moet ek eers leer doen …
Lees voort “‘n Tafeldoek met t-hemp “wol” gehekel”Etiket: handwerk
Bestelling? Ons is (nie) stoffeerders (nie)
Ek het al vertel dat ons ons baie groot dubbelverdiepinghuis verruil het vir ‘n piepklein meenthuis. Wel, die skuif het veroorsaak dat baie van ons meubels geberg moes word. Die eetkamertafel en stoele wat ons laat maak het, kon na ons seun se huis gaan.
Lees voort “Bestelling? Ons is (nie) stoffeerders (nie)”