‘n Week gelede is my ma doodsiek per ambulans hospitaal toe. Sy het in Maart 80 geword en ek het by my pa gepleit. Asseblief, laat sy net medisyne teen die suiker en infeksie kry, moet haar nie inboek nie.
Lees voort “Waterfall Netcare Midrand was wonderlik”