Boekresensie: Elf dae in New York

Skryfster: Elizabeth Wasserman Elf dae in New York handel oor 'n tiener skooldogter wat 'n skoonma gekry het van wie sy nie baie hou nie. Die vrou is soveel anders as haar ma, wat oorlede is. Sy en die stiefsuster, wat in New York mode-ontwerp studeer, het dan ook nie ooghare vir mekaar nie - … Lees voort Boekresensie: Elf dae in New York