Ek word soms pienk getiekel oor hoe mense my opsom. En aanvaar hulle is reg, daarom vertel ek bietjie meer.
Lees voort “Ekke … in ‘n neutedop”Etiket: ekke.
As ek iemand anders na-aap
Ek het die foto in November 2013 geneem toe ek geïrriteerd was met mense wat foto’s van hulself in lêende posisies op sosiale media plaas.
Lees voort “As ek iemand anders na-aap”