Dotsure mediese dekking vir Miniatuur Schnauzers

Ek het voordat ons Kazakhstan toe is by Dotsure aangesluit om my vierbeenkinders te dek. Teen siektes en beserings en doktersbesoeke wat duurder is as wanneer ek die dokter besoek. Ek het al vertel dat BB se beentjie gebreek is en dat ek na Kuruman dierekliniek is omdat sy nie op haar een voorste beentjie … Lees voort Dotsure mediese dekking vir Miniatuur Schnauzers

BB se nierstene moet uit – Dotsure bluf

Ek het vandag eers kans gesien om hierdie inskrywing te maak. Want my BB het ek agt maande laas gesien. En al hoe ek dit oorleef, is om nie daaraan te dink nie. Nou kan ek egter daaroor skryf, want ek weet dat ons huis toe gaan. En sommer baie, baie gou. Die Here het … Lees voort BB se nierstene moet uit – Dotsure bluf