Doringdraad Kontrei-Kuierplek

Ek weet ek het dadelik jou aandag: Ons is mos nie die kuiersoort nie, en dit klink soos 'n kuierplek op die platteland. Die naam laat mens aan rugby dink. Wat was daardie naam nou weer? Kamp staaldraad? Manlief het verlede week vir 'n jong man van die werk 'n geleentheid werk toe en terug … Lees voort Doringdraad Kontrei-Kuierplek