Ek verpes alles wat brand …

Scrapy daag die week uit om oor brand te skryf, en dit pas my goed. Want ek verpes alles wat brand. My koffie moet kouerig wees, kan selfs koud wees. Maar warm mag dit nie wees nie. So kuier kleinkind eendag by my en ek maak sy koffie kouerig, dat die ou bekkie nie brand … Lees voort Ek verpes alles wat brand …