Soms staan mens sommer net op met ‘n verlange na iets … Wel, ek het vandag nie met die verlange opgestaan nie, maar WordPress laat my na twee spesiale blogvriende verlang.
Lees voort “Ek mis Sonel en Rambo”Etiket: blogvriende
‘n Ou/nuwe blogvriendin – San Dreyer
Ek het San Dreyer deur haar gedigte leer ken, sy het die mooiste gedigte geskryf. Haar skuilnaam wat Gedigte Wat Jou Laat Dink.