Gepubliseer in Joernaal

Die spore wat ons los … Voortrekkers se nuwe lied

Ek was ‘n Voortrekker, in die hoërskool. Alhoewel my skool, Ermelo Hoërskool, baie groot was met 1200 leerders en ongeveer 10 matriekklasse, het EHS nie Voortrekkers aangebied nie. Ons moes na die tegniese skool – Ligbron – gaan vir Voortrekkers. Ek was dan ook Voortrekkeroffisier vir die kleintjies.

Lees voort “Die spore wat ons los … Voortrekkers se nuwe lied”

Gepubliseer in Joernaal

Foto-storie #3

Bloguitdaging: Kies ‘n foto uit jou album. Skryf die storie daaragter op jou blog en deel hierdie skakel in die artikel sodat ek daarvan weet. https://christavanstaden.com/2021/02/22/bloguitdaging-foto-storie-1/ Of deel die skakel daarna in die kommentaar van hierdie artikel. Dit kan in Afrikaans of Engels of ‘n ander taal wees. Die fokus is op die storie en nie noodwendig die gehalte van die foto nie. Soms kom die foto swak uit, want daar is ‘n storie agter die foto wat dadelik onthou word.

Lees voort “Foto-storie #3”