Blogvriendin Anne deel gister die mooiste foto’s van blomme en plante wat skielik net weer in volle blom staan. Nadat sy oorweeg het om die een uit te haal wat dood gelyk het na ‘n langdurige droogte.
Lees voort “Onverwagse groenigheid …”Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Ek, BB en die pienk handsak
Ek het my altyd verkyk aan mense met hulle hondjies in handsakke. En nooit gedink ek so so word nie. wat verrassend is, is dat manlief saamspeel …
Lees voort “Ek, BB en die pienk handsak”As ek maar soos die natuur kon wees …
Hierdie foto is in Junie 2019 in die Zhastar park in Ust-kamenogorsk (Öskemen) in Kazakhstan geneem. En dit laat my elke keer daaraan dink dat dit goed sou wees as ek maar soos die natuur kan wees.
Lees voort “As ek maar soos die natuur kon wees …”Gideonsbende-kleinkind drink water soos my woefkinders
Ek pas die afgelope paar maande my kleinseun aan seun se kant twee dae per week op. Daarom skryf ek al hoe minder, want ek is ook besig met my akademiese artikels.
Lees voort “Gideonsbende-kleinkind drink water soos my woefkinders”Bessies met wolmussies in Ust
Ek sien lesers geniet my vertellinge oor ons lewe in Kazakhstan, daarom gaan ek gereeld foto’s plaas wat aan daardie lewe herinner.
Lees voort “Bessies met wolmussies in Ust”My trourok …
Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto van my in my trourok. Geneem op 30 Januarie 1982, en dus amper 40 jaar gelede.
Lees voort “My trourok …”