Ek het Saterdag vertel dat ons drie dae se sneeu kon verwag. Maar dat die lekkerte net op die berg om ons sigbaar was. In die stad het die sneeu in die reënwater op die grond gesmelt.
Lees voort “En toe is alles wit, ‘n ysige sprokieswêreld”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Gisteroggend versus vanoggend
Volgens die weertoep sou ons vanaf middernag gisteraand sneeu kon verwag. En die sneeu sou eers Sondag ophou.
Lees voort “Gisteroggend versus vanoggend”‘n Jas vir elke seisoen in Qazaqstan
Laat ek so begin. Ek is nie ‘n modepoppie nie. ‘n Renons aan modes is waarskynlik in my kinderjare gevestig. Dus sal ek nie weet of die modes, wat ek oor jasse hier vertel, soortgelyk in SA is nie.
Lees voort “‘n Jas vir elke seisoen in Qazaqstan”My kinders se sêgoed
Ek lees gister Kameel, een van my blogvriende, het haar kinders se sêgoed neergeskryf.
Lees voort “My kinders se sêgoed”Как путь? Нет? Wat sê sy?
Ek sukkel nog so bietjie om te verwerk dat die mense hier dink dat ek van Russiese afkoms is.
Lees voort “Как путь? Нет? Wat sê sy?”Om in temperature kouer as my vrieskas te oorleef
So drie jaar gelede kyk ek so na Nico Veltman, ‘n skoolvriend wat in Amerika bly, se foto’s op Facebook. Sneeu net waar jy kyk. En ek dink so by myselwers. dankie, maar nee dankie! Daar sal ek nie gaan bly nie. Ek hou van koel, vrieskastemperature is egter om vleis vars te hou. Te keer dat die bloed uit die vleis tap. Ek het ‘n vel wat daardie funksie verrig.
Lees voort “Om in temperature kouer as my vrieskas te oorleef”