‘n Voorskou van ‘n artikel in druk oor ChatGPT-3.5 en die moontlikheid om plagiaat te bevorder. Engelse opsomming.
Lees voort “ChatGPT-3.5 en plagiaat (Engelse opsom)”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
NaNoWriMo 2023
Ek dreig sedert ons van Kazakhstan af gekom het om ‘n boek oor ons wedervaringe te skryf. En nou het ek uiteindelik die stap geneem …
Lees voort “NaNoWriMo 2023”Beskermd: Emosioneel-gedreineerd na jaar
My skielike liefde vir pienk
Ek dra donker kleure, het laas jaar hierdie tyd materiaal gekoop en vir my baie denim rompe gemaak.
Lees voort “My skielike liefde vir pienk”Ek dink ek kry nuus …
Verlede jaar hierdie tyd was dit soortgelyk, ons vakansie sou anders uitdraai as wat ons gehoop het.
Lees voort “Ek dink ek kry nuus …”Foto-uitdaging: My sampioen foto’s
Ek vertel vanoggend vir Anne dat haar sampioen foto’s, waarna sy wetenskaolik korrek as fungi verwys, baie mooi is. En dat ek ook daarvan hou om hulle af te neem.
Lees voort “Foto-uitdaging: My sampioen foto’s”