Ons hou altyd kersete voor die tyd as ons ons kinders nie gaan sien nie. Seun wil oor Desember in Jan Tuisbly se karretjie ry, dus het ons dié ete Donderdagaand gehou.
Lees voort “Oupa, jy het ‘n kersfeesvadermaag”Ons hou altyd kersete voor die tyd as ons ons kinders nie gaan sien nie. Seun wil oor Desember in Jan Tuisbly se karretjie ry, dus het ons dié ete Donderdagaand gehou.
Lees voort “Oupa, jy het ‘n kersfeesvadermaag”