Ek kyk so na foto’s van sneeu in Suid-Afrika, Julie 2024. Die meeste van die foto’s is vanuit huise of motors geneem. En dan bring dit heimwee na Kazakhstan en ons ervaring van sneeu.
Lees voort “Suid-Afrika se sneeu bring heimwee na Kazakhstan se sneeu”