Ek is skuldig, skryf al minder en minder. Een van die redes daarvoor is dat ons nogal besig is sedert ons geland het. Maar dit is seker nie ‘n verskoning nie? Daarom moet ek eers stilstaan om iets te vertel waaroor ons die afgelope paar dae gelag het.
Lees voort “Prettige oomblikke in ons huis”