Gepubliseer in Joernaal,Reisjoernaal

‘n Baie oulike Bybel toep om aan te beveel

Ek het verlede jaar voorgeneem om die Bybel van hoek tot kant te lees. En aangeneem dat ek dit in ‘n jaar kan doen. Sonder die nodige ondersteuning, is dit egter ‘n moeilike taak. En toe ek weer sien, het die jaar verbygegaan en die Bybel is nie deurgelees nie.

Lees voort “‘n Baie oulike Bybel toep om aan te beveel”