Ek het al vertel dat ons die Qazaqs in die winkels nie as vriendelike mense beleef nie. Inteendeel. Maar ek het ook al vertel dat ons vriendelike verkoopsmense in hierdie stad ontdek het. Vandag wil ek ‘n paar uitsonder.
Lees voort “Ons identifiseer ons vriendelike Qazaqs”