Hmmm, vyf maniere waarop ek ‘n goeie vriend kan wees. Laat ek bietjie oor die ene dink.
Lees voort “Dag 16: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Etiket: vriendskap
Vriendskap in Qazaqstan
Ek was reeds in die kooi, maar kon nie slaap nie omdat ek ‘stress’ oor ‘n toe-oog afspraak met ‘n ander Suid-Afrikaanse vrou. En ek kon myself blameer, ek wat maklik ‘n kluisenaar kan word, het myself in hierdie situasie ingekry. Dit het so gebeur.
Lees voort “Vriendskap in Qazaqstan”