Hierdie boekresensie is die eerste van vele waarin ek die geskiktheid van boeke en veral voorgeskrewe boeke gaan beoordeel, met ‘n spesifieke fokus op handboeke en voorgeskrewe boeke vir die Afrikaanse klaskamer.
Lees voort “Boekresensie: Die vlerke van naaldekokers”