Verdomde Vlieënde Vlermuise

Liewe Persoon skryf oor hoe sy iemand moes red van VVVs, die goed met Vlerke, Voelers en Vere. My VVV is baie meer spesifiek - Verdomde Vlieënde Vlermuise ... Ek dink ek kan met 'n eerlike hart sê dat ek nou genoeg van Verdomde Vlieënde Vlermuise gehad het. Heeltemal genoeg. Ek het net een hart, … Lees voort Verdomde Vlieënde Vlermuise

As diere my laat skrik …

Vandag wil ek sommer net vertel van 'n paar diere wat my al baie groot laat skrik het. Ek begin sommer by die laaste geval, wat nog vars in die geheue is. *** Vlermuise ... Ons het 'n probleem met vlermuise in ons huis by die rivier. Ansers as die jonger geslag, wat met Batman … Lees voort As diere my laat skrik …