Ons moes bank toe, maar Dusty is mos verkoop. En manlief hou nie van taxi’s nie. Ek moet half saamstem.
Lees voort “Om die bus te vat in Almaty”Etiket: vervoer
‘n Oggend in Almaty se metro stasies
Dit is reg, jy lees reg. Almaty het ‘n ondergrondse moltreinstelsel. Die treinstelsel is nie baie lank nie, maar hulle beplan om goed uit te brei teen 2035. Mooi is dit beslis.
Lees voort “‘n Oggend in Almaty se metro stasies”