Ek blaai so deur my foto’s en kyk in hierdie ene vas, wat my eers laat dink dat elke dag by die see ‘n slegte haardag is. Want, daar is baie soortgelykes … my hare krul ontembaar by die see.
Lees voort “Elke dag by die see is vir my slegte haardag”Etiket: troue
Foto-storie #9
Na aanleiding van kommentaar op vandag se foto-storie #8 deel ek so bietjie van dollatjie se troufoto’s, veral omdat vriendinne vra hoe my naaldwerk gelyk het.