‘n Opstel-juffrou se frustrasie …

Vanoggend lees ek blogvriendin Scrapy se inskrywing oor frustrasie. Dinge wat haar frustreer. En ek lees ook raak dat sy gefrustreerd is omdat net een blogmaatjie aan die vorige uitdaging deelgeneem het. Sy het dan soveel aandag aan die uitdink van die woord gegee. En ek verstaan daardie frustrasie. Maar vanuit die perspektief van 'n … Lees voort ‘n Opstel-juffrou se frustrasie …