Swak diens by Waterworld in Randburg

Ek wil vandag hierdie plasing maak en dit met Waterworld deel. Die tak in Randburg. Die een wat ons boot vir ons moes diens. Die een wat nie weer gebruik sal word nie. Ons het ons eerste en tweede bote by hulle gekoop. En getroue klante gebly. Die boot elke keer met heelwat moeite van … Lees voort Swak diens by Waterworld in Randburg