Ons is nou amper twee maande in Kazakhstan en my man se lus vir biltong hang behoorlik uit. Die biltong masjien het saamgekom, maar toe word ons verras met vreemde vleissnitte. Kan nie sien of dit gebraai moet word of gekook moet word nie en die locals verstaan nie wat die probleem is nie.
Lees voort “Ons maak maar self biltong in Oskemen”