Ons is vir die week by die see. Manlief werk van die huis af en ek maak reg vir Desember. Dit is nou die vyfde keer by die see, maar die eerste keer wat die woefkinders saamkom …
Lees voort “Woefkinders ontmoet Stilbaai se see …”Etiket: Stilbaai
‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo
Dit lyk vir ons of dit baie beter gaan wees om Stilbaai toe te ry as om te vlieg. Veral as ek na die afgelope twee gebeurtenisse kyk …
Lees voort “‘n Vinnige nagtelike Uber op OR Thambo”