Sjoe, ek dink ek sou al opgehou het. Maar toe vra Virgo waar is die stories en nou is ek oor die halfpadmerk.
Lees voort “Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Etiket: oefen
My Apple horlosie jaag my weer aan
Ek dra tans my derde Apple horlosie. En sy jaag my sowaar ook rond.
Lees voort “My Apple horlosie jaag my weer aan”