As BB se probleme opgelos moet word …

BB is my miniatuur Schnauzertjie; sy is so bietjie meer as tien jaar oud. As jy hier lees, sal jy verstaan hoe ek my hart styf toe mies maak terwyl ons in Kazakhstan geleef het. Om nie aan haar en my ander woefkinders te dink nie. Die afgelope 10 jaar moes ek so nou en … Lees voort As BB se probleme opgelos moet word …