Ek weet nie of jy al agtergekom het nie, maar ChatGPT skryf unieke tekste. So uniek dat Turnitin dit as oorspronklik aanvaar omdat dit nie met tekste in sy databasis ooreenkom nie.
Lees voort “Les 2: ChatGPT: Klik op “regenerate” as jy ontevrede is met respons”Etiket: lesse
Les 1: Registreer om ChatGPT te gebruik en vra dit om vir jou ‘n toets op te stel
Ek gaan sulke kort lesse vir onderwysers skep wat hulle kan help om ChatGPT te gebruik. Hier is die eerste les.
Lees voort “Les 1: Registreer om ChatGPT te gebruik en vra dit om vir jou ‘n toets op te stel”