Oupa merk op dat kleinkind ewe skielik oor alles stry. As jy sê ons gaan nou loop, dan sê hy: “Ons gaan nie nou loop nie!” Ek sien dit pla oupa, maar hierdie ouma geniet dit te veel, want sy was ‘n taalonderwyseres.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons stry oor alles …”Etiket: leer
A learning-oriented framework for eportfolios
Die volgende artikel is in ‘n internasionale vaktydskrif gepubliseer. Ek het op die redaksie van die tydskrif gedien. ‘n Heerlike ervaring.