My lyf protesteer teen koue na Kazakhstan

Die vreemdste ding is besig om met my te gebeur. Ek kry koud in Oktober in Suid-Afrika. Eers het ek gespot dat Karma my aan die boud kom byt het. Omdat ek vanuit Kazakhstan gespot het met my vriende wat gesê het dat die Suid-Afrikaanse winter koud is. Iets soos kom voel hoe voel -38, … Lees voort My lyf protesteer teen koue na Kazakhstan