Shilo het kanker, te ver gevorderd om uit te sny, te bestraal of chemo te kry. Laasgenoemde is nogal iets wat ek sal vermy as ek die Groot K diagnose kry. Hy kan nie kies nie …
Lees voort “Hoe kan daar van my verwag word om oor lewe en dood te besluit?”Etiket: kanker
Twee weke alleen met siek woefkind
Twintig twee-en-twintig het nie lekker afgesluit nie en ek sukkel om rede te kry om in 2023 te lag. Selfs om te glimlag. Inteendeel, dit voel of ek verswelg.
Lees voort “Twee weke alleen met siek woefkind”