Ek groet tot Maandag, want ek mag my iPad nie die naweek saamvat nie.
Lees voort “Naweek van stilte op my blog”Etiket: huwelik
My trourok …
Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto van my in my trourok. Geneem op 30 Januarie 1982, en dus amper 40 jaar gelede.
Lees voort “My trourok …”