Toe val ek sowaar na bykans jaar is Qazaqstan

Ek was so versigtig, regtig. Oë op die grond, klein treetjies. Beide voete nooit in die lug. Een altyd veilig op die grond. Effens vooroorgeboë as ek stap. Oë soekend na 'n gladde kol tussen die sneeu op die paadjies. Daar was baie "oe!" oomblikke as een voet gly. Omdat ek steeds staande was. Gister … Lees voort Toe val ek sowaar na bykans jaar is Qazaqstan