Vir die Geografie juffrou in my was vanoggend se CNN nuus dadelik opspraakwekkend!
Lees voort “Nuut: Saturnus het 82 mane”Etiket: Geografie
Ysige tsoenami
Die natuur is nie mens se speelmaat nie. Anders as in die geval van die tsunami, wat ‘n paar jaar gelede verwoesting in die Ooste veroorsaak het, word ys-tsunami’s nie deur aardbewings veroorsaak nie, maar deur krake in die ys op ‘n meer.
Lees voort “Ysige tsoenami”