Gesplete geel-ertjie frikadelle: Thermomix

Vandat ons hier bly, sien ek die pakke met inhoud wat soos geel pitte lyk op die rakke. Op die pakke staan горох [gorog], wat baie soos marog klink. Die assosiasie met marog het my elke keer vinnig daar laat verbystap. Marog is iets waaraan ek kleintyd ‘n geweldige weersin gekry het. Ons hoef dit … Lees voort Gesplete geel-ertjie frikadelle: Thermomix