‘n Afrikaanse tydskrif het my laas jaar gevra om iets oor ons lewe hier te skryf. Dit sou Junie geplaas word, maar toe tref die virusbeperking die land. Nou verskuif die tydskrif se fokus na Suid-Afrikaanse vrouens. Ek het dit nou teruggetrek.
Etiket: ekspat
Eerste ballet in Qazaqstan: Romeo en Juliet
Een van die dinge wat ek graag wou doen as ek so naby Rusland kom bly het, was om ‘n Russiese balletuitvoering te gaan kyk. My vriendin hier weet dit, daarom het sy my laat weet die oomblik toe ‘n Russiese ballet hier geadverteer is.