Ons het ‘n plekkie langs die Vaal, en as mens tans in Suid-Afrika op ‘n geïsoleerde plek bly, moet jy weet hoe om jouself te beskerm teen aanvalle. As jy nie statistiek wil word nie.
Lees voort “Ek leer skiet …”Etiket: beskerming
Hy is toe al die tyd ‘n ongure karakter …
Het jy iemand al soveel vertrou dat jy hom met jou persoonlike lewe ook vertrou het, net om later agter te kom dat hy (of sy) ‘n skurk is? Wel, ek het. En ek moet seker nie verbaas wees nie, want ek is geneig om mense die voordeel van die twyfel te gee …
Lees voort “Hy is toe al die tyd ‘n ongure karakter …”