Sjoe, ek lees vandag die Huisgenoot op my toep en kry dié hou in die maag … doodskisnaels! Volgens die prentjie het ekke doodskisnaels!
Lees voort “Doodskisnaels?”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
9 jare by WordPress, 3 of 4 frustrerende jare by Jetpack
Ek skryf in die laaste tyd al minder en minder terwyl ek ‘n fortuin betaal om my christavanstaden.com webwerf in die lug te hou. Geld wat my voorheen nie gepla het nie.
Lees voort “9 jare by WordPress, 3 of 4 frustrerende jare by Jetpack”My eerste 9 putjies gespeel
Ek het mos vertel manlief het die kans gevat om vir my my eie gholfstel te koop. Balle, pennetjies, handskoen, alles.
Lees voort “My eerste 9 putjies gespeel”Die wonder van klip optel …
Ons stranddorpie is so mooi, rustig en lekker. Tot jy met jou hondjie aan ‘n leiband strand toe gaan …
Lees voort “Die wonder van klip optel …”Manlief en Willys Jeeps …
Manlief is van daardie mans wat ‘n ding het oor Willys Jeeps, want dit laat hom aan die weermagdae herinner. Nie dat hy ooit oor daardie dae praat nie …
Lees voort “Manlief en Willys Jeeps …”Ons pas kleinseuns op terwyl pappa en mamma Otter gaan stap
Kyk, ons was verras toe die kinders ons vra om die kleinkinders eerste week in September op te pas terwyl hulle die Otter stap.
Lees voort “Ons pas kleinseuns op terwyl pappa en mamma Otter gaan stap”