Na ‘n lang slaap, is ek uitgerus en gereed om my blogvriendinne op Rebusfontein te ontmoet. Gister was ek uitgeput, poegaai, moeg tot die dood toe, of so iets. Nommer 17 was net die regte doepa vir my. En nou sit ek met die dilemma, hoe gaan ek die Goue Vroue hier by Rebusfontein kry?
Lees voort “Uitgerus in Rebusfontein”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Wat is jou talent? (Marnus van Staden)
‘n Storie uit die pen van my seun.
Lees voort “Wat is jou talent? (Marnus van Staden)”Boelie bly boelie (Marnus van Staden)
‘n Kort storie uit die pen van my seun, ma mag maar hier plaas.
Lees voort “Boelie bly boelie (Marnus van Staden)”Spaarvarkie (Marnus van Staden)
Nog ‘n gedig uit die pen van my seun. Ek geniet dit hoe hy met woorde speel, maar veral hoe hy net kan sit en skryf, die woorde vloei vir hom net reg uit.
Lees voort “Spaarvarkie (Marnus van Staden)”Huis/werk (Marnus van Staden)
My seun, Marnus van Staden, is van kindsbeen af lief vir dig. Hierdie gedig is spesiaal vir my geskryf, om my met ‘n groot taak te help. Ek geniet dit baie!
Lees voort “Huis/werk (Marnus van Staden)”Afpak by Rebusfontein
En hier staan ek vir die eerste keer in ‘n baie, baie lang tyd op die stoep van my yurt by Rebusfontein. Toe ek die plekkie opgerig het, het ek nog in Kazakhstan gewoon. Of was ek dalk net-net terug in Suid-Afrika? Ek kan nie nou onthou nie, sal moet gaan soek wanneer ek die yurt gebou het.
Lees voort “Afpak by Rebusfontein”