Ek het op skool fiets gery, vanaf die huis op die plot by die vendusiekrale aan die een kant van Ermelo, tot by Hoërskool Ermelo aan die heeltemal ander kant van Ermelo.
Lees voort “Bergfietsry op 50”Skrywer: Dr Christa van Staden
Bessies met wolmussies in Ust
Ek sien lesers geniet my vertellinge oor ons lewe in Kazakhstan, daarom gaan ek gereeld foto’s plaas wat aan daardie lewe herinner.
Lees voort “Bessies met wolmussies in Ust”My trourok …
Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto van my in my trourok. Geneem op 30 Januarie 1982, en dus amper 40 jaar gelede.
Lees voort “My trourok …”Raad om my blogs oor Kazakhstan te lees
Ons het in Januarie 2019 gaan kyk hoe Kazakhstan lyk omdat my man daar wou gaan werk. Gesien dat mens nie sterf as jy buite kom as dit -38 grade Celsius is nie – en op 5 Maart 2019 met ses tasse en my Thermomix in Almaty geland om 18 maande in Kazakhstan te bly.
Lees voort “Raad om my blogs oor Kazakhstan te lees”Akkerlaning in Almaty, Kazakhstan
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto. En dit bring goeie herinneringe mee.
Lees voort “Akkerlaning in Almaty, Kazakhstan”As ek iemand anders na-aap
Ek het die foto in November 2013 geneem toe ek geïrriteerd was met mense wat foto’s van hulself in lêende posisies op sosiale media plaas.
Lees voort “As ek iemand anders na-aap”