Ek is besig om Telegram vir leerdoeleindes te toets en ek moet sê dat ek beïndruk is met die funksies wat beskikbaar is. Ek kan net dink hoe dit gebruik kan word om my lewe baie, baie makliker te maak. Ek is besig om ‘n artikel daaroor te skryf.
Argiewe
Hoe veilig is WhatsApp?
Mark Zuckerberg het WhatsApp vir ‘n aardige bedrag gekoop, ek lees vandag dat dit hom $55 dollar per gebruiker gekos het. In 2016. Sedertdien probeer hy om mense se WhatsApp inligting te bekom. Uiteindelik het Brian Acton, die een ontwikkelaar van WhatsApp uit sy posisie by Gacebook bedank. Het selfs $50 miljoen in die ontwikkeling van Signal gestoot. Omdat hy weet wat Facebook met persoonlike inligting wil doen?
Boekresensie: Branderjaer
Branderjaer deur Joha van Dyk speel af in die Wes-Kaapse stranddorp Stormbaai. Dit vertel die liefdesverhaal van Louw Swanepoel, seun uit die onderdorp en Deidre Anker, rykmansdogter.
Boekresensie: Die vlerke van naaldekokers
Hierdie boekresensie is die eerste van vele waarin ek die geskiktheid van boeke en veral voorgeskrewe boeke gaan beoordeel, met ‘n spesifieke fokus op handboeke en voorgeskrewe boeke vir die Afrikaanse klaskamer.
Lees voort “Boekresensie: Die vlerke van naaldekokers”So daar is nie iets soos Afrikaans nie?
Ek lees so rukkie gelede ‘n Facebook inskrywing van ‘n vrou wat dink dat sy iets sinvols kwytgeraak het. Om presies te wees op 1 September 2020.
Lees voort “So daar is nie iets soos Afrikaans nie?”Nog ‘n hoofstuk vir internasionale boek aanvaar …
Ek was in Januarie 2020 vuur en vlam en het voorstelle vir drie boeke ingestuur. Al drie is aanvaar. Teen middel Maart het ek geweet dat ek drie hoofstukke gaan moet skryf. En ek was vuur en vlam, want dit was goeie nuus en ek het geweet wat ek wou ondersoek.
Lees voort “Nog ‘n hoofstuk vir internasionale boek aanvaar …”Selfstandige naamwoorde
Die selfstandige naamwoord (s.nw) is ‘n woord wat na ‘n persoon, plek, ding, gebeurtenis, voorwerp of eienskap verwys.
Lees voort “Selfstandige naamwoorde”Mendeley kursus / Mendeley course
Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks oor akdemiese skryfwerk. This article forms part of a series on academic writing.
Lees voort “Mendeley kursus / Mendeley course”Bladsynommers in teks / Page numbers in text
Hierdie artikels handel spesifiek oor akademiese skryfwerk.
Lees voort “Bladsynommers in teks / Page numbers in text”Die ontleding van sosiogramme om die ontwikkeling van positiewe interafhanklikheid op klasvlak te ondersoek
Daar is elke keer ‘n groot opgewondenheid in my as LitNet Akademies my werk publiseer. Dit is ‘n vinnige, professionele proses en ek is met albei kante van die proses vertroud.
Lees voort “Die ontleding van sosiogramme om die ontwikkeling van positiewe interafhanklikheid op klasvlak te ondersoek”