Ek kyk vanoggend op Instagram na video’s en daar is een in agterste voor aksie wat my aandag trek. Dit lyk asof ‘n sandstorm by ‘n gebou in Astana ingetrek word.
Lees voort “Gebou in Astana brand …”Dag: 24 Junie 2024
En ek oorweeg sowaar …
Gister kyk ons op OR Thambo na vlugtye van inkomende binnelandse vlugte. Veral vlugte vanaf Port Elizabeth … ek gaan nie kommentaar daaroor lewer nie.
Lees voort “En ek oorweeg sowaar …”