Vir die tweede keer in een jaar moes ek die besluit neem dat een van my hondjies genadedood kry. Hierdie keer was die besluit makliker, maar ook erger want sy was baie siek.
Lees voort “BB is dood en ek is stukkend”Vir die tweede keer in een jaar moes ek die besluit neem dat een van my hondjies genadedood kry. Hierdie keer was die besluit makliker, maar ook erger want sy was baie siek.
Lees voort “BB is dood en ek is stukkend”