Vanoggend soek ek ‘n foto om vir Nowathome te wys nadat sy ‘n foto van Club Mykanos se donkie geplaas het. En kry dit nie met die soekfunksie nie, ek sal deur al die foto’s moet gaan om dit te kry.
Lees voort “Ek voel soos ‘n reus …”Vanoggend soek ek ‘n foto om vir Nowathome te wys nadat sy ‘n foto van Club Mykanos se donkie geplaas het. En kry dit nie met die soekfunksie nie, ek sal deur al die foto’s moet gaan om dit te kry.
Lees voort “Ek voel soos ‘n reus …”