Inkopies vir my hare saam met ‘n Koreaanse vriendin

Toe ons einde Januarie 2020 wildvreemd in Kazakhstan geland het, het die een tolk van Almaty ons gehelp om die week gemakliker om te kry. Sy het vir ons getolk. En so het ‘n band oor internasionale grense heen gevorm. ‘n Vriendskap met een van die jong vrouens van Kazakhstan. Sy is van Koreaanse afkoms. … Lees voort Inkopies vir my hare saam met ‘n Koreaanse vriendin