Laaste week in Almaty

Ek het hierdie artikel ‘n week voor ons uit Almaty is, begin tik. En so hier en daar verder daaraan gewerk. Ons is nou ‘n week en 'n half terug in Suid-Afrika. Miskien moet ek dit net eers klaarmaak voor ek met iets anders begin. *** Die tyd het gevlieg en toe ek weer sien, … Lees voort Laaste week in Almaty

Spesiale vrouens in Almaty groet

Toe ons Almaty toe getrek het, is ek by die WhatsApp-groep vir die Engelssprekende vrouens van die myngroep gevoeg. Wie die opdrag gegee het, weet ek nie. Maar ‘n hele paar van die wildvreemde vrouens het mooi boodskappe gestuur om my in Almaty te verwelkom. En dit was lekker om te weet dat hier vrouens … Lees voort Spesiale vrouens in Almaty groet