Sneeuspykers: die lekker wat ek nie wou toets nie

My een Suid-Afrikaanse vriendin hier het vir die winter gevlug. Laas jaar was genoeg vir 'n leeftyd, sy het die hele winter in Suid-Afrika gaan woon. Hierdie winters is nie vir haar nie. Ek verstaan dat dit verlede jaar baie kouer was as vanjaar. En ek het simpatie met haar. As die temperatuur laer as … Lees voort Sneeuspykers: die lekker wat ek nie wou toets nie

Sneeuvlokkies in Qazaqstan

Kyk ek dreig nou lankal om hierdie een te skryf. Daarom gaan ek so bietjie van my navorsingsartikel vergeet en eers hier konsentreer. Om oor sneeuvlokkies te skryf. Vergewe my maar. Almal weet seker teen die tyd dat ek 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse vrou is. Het naby die Goudstad, Chrissiesmeer en Ermelo grootgeword. Daarna het ek … Lees voort Sneeuvlokkies in Qazaqstan